Sophie Thompson

Sophie Thompson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Januarie 1962 (1962-01-20)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sophie Thompson (gebore 20 Januarie 1962) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Four Weddings and a Funeral (1994), Emma (1996), Gosford Park (2001), en Eat Pray Love (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search